Header Artwork

Dís hoekom Kovsies Afrikaans moet behou.

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is in die proses om sy taalbeleid te hersien, maar hy kan beslis teenkanting verwag. Eksterne belanghebbendes, alumni, verteenwoordigers van die plaaslike en nasionale regering, donateurs, finansiers, ouers en studente het...

Meer as 430 woon AfriForum nasionale takkongres by.

AfriForum se nasionale takkongres skop môre by Klein Kariba in Warmbad af waar belangrike besluite oor minderhede se toekoms geneem sal word. Meer as 430 AfriForum-takbestuurslede, afgevaardigdes van sowat 150 takke en buurtwagte van regoor die land woon dit by....
“Open Stellenbosch”open deure vir rassestryd

“Open Stellenbosch”open deure vir rassestryd

  Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die omstrede video van die Open Stellenbosch-jeugorganisasie is “eensydig en emosioneel gelaai”. Só meen Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug. Die video het in die naweek opslae begin maak en is oënskynlik daarop gemik...

AfriForum kry uitsettingsbevel teen onwettige besetters

AfriForum het pas ’n suksesvolle uitsettingsbevel teen onwettige besetters in die Mafikeng-hooggeregshof in Noordwes gekry. Dit kom nadat die burgerregte-organisasie grondeienaars van die Marikana-omgewing bygestaan het. Onwettige besetters het sedert Saterdag op die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN