Header Artwork

Almal verloor met onderwysdepartement se ANA-chaos

Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse (ANA’s) het in ’n nasionale sirkus ontaard waar daar uiteindelik geen wenners is nie. So meen  onderwyskundiges met wie Forum Nuus gepraat het. Die ANA’s is na ingryping deur vakbonde, hoofsaaklik die Suid-Afrikaanse...

Storting van mediese afval nasionaal groot probleem

Deur Mariska Batt  Die onwettige storting van mediese afval hou ʼn reuse-gevaar vir die natuurlike omgewing én mense wat daaraan blootgestel word in. Só sê Agnetha Poggenpoel van BCL Medical Waste in die Wes-Kaap, wat spesialiseer in die behandeling en vernietiging van...

AfriForum Jeug steun protesoptog by Maties

AfriForum Jeug gaan Dinsdag aan ’n studente-protesoptog by die Universiteit van Stellenbosch (US) ter ondersteuning van ’n ordelike kampus deelneem. Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die optog spruit voort uit die onlangse omstrede optrede...

Wrede plaasmoordenaars kry lewenslange tronkstraf

Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena (22) en Eric Mtombeni (23) gaan lewenslank agter tralies sit vir die wrede ystermoord op Sarel Janse van Rensburg (75), ʼn boer van die Tonteldoos-omgewing in Mpumalanga. Mokwena en Mtombeni is vandag in die hooggeregshof in Middelburg...

Twee skuldig aan moord op Mpumalanga-boer

Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena en Eric Mtombeni is vandag deur waarnemende regter Andries Lambrechts in die Middelburg-landdroshof skuldig bevind aan die moord op Sarel Janse van Rensburg, en sal môre gevonnis word. Hulle is ook skuldig bevind aan roof, betreding...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN