deur AfriForum | Apr 25, 2016 | Artikels
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999, ingedien teen Nthimotse Mokhes, hoof van die Vrystaatse...
deur Forum Nuus | Apr 22, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum stel vandag hul eerste voltydse buurtwagpatrollievoertuig by die Windmill Casino in Bloemfontein bekend. Volgens Johan Hattingh, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Vrystaat, is die doel met dié voertuig om aan die...
deur Forum Nuus | Apr 22, 2016 | Artikels
AfriForum het vandeesweek as deel van sy nasionale veldtog, “Genoeg is Genoeg”, sowat 1 600 km oor vier provisies afgelê om agt departementshoofde aan te kla vir die wanbesteding van belastingbetalers se geld. Die projek vorm deel van die burgerregte-organisasie se...
deur Forum Nuus | Apr 21, 2016 | Artikels
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n skokkende dokumentêre film in Pretoria bekendgestel oor die verwoestende dwelmverslawing van bedelaars. Die film is daarop gemik om die publiek in te lig oor wat werklik met hul geld gebeur wanneer hulle dit vir bedelaars op...
deur Forum Nuus | Apr 20, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat Maandag afgeskop het – strafregtelike klagtes teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en MC Matthews, rekenpligte beampte van die...
deur Forum Nuus | Apr 19, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen Richard Mnisi, voormalige departementshoof van gesondheid in Mpumalanga, ingedien ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1998. Die...