deur Forum Nuus | Feb 17, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Terwyl misdaad in die algemeen verlede jaar tydens die COVID-19-pandemie afgeneem het, was daar egter steeds ’n toename in wrede plaasmoorde. AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en –aanvalle vir 2020 bekendgestel. Verlede...
deur Forum Nuus | Feb 9, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Zydèlia Venter Akademia het onlangs ʼn toekenning van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA) ontvang vir uitnemendheid in onderrig. Die instelling het die toekenning genaamd, Groep-landkampioen, tydens ʼn virtuele toekenningsplegtigheid...
deur Forum Nuus | Feb 3, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria het dringend R5 miljoen nodig om dié geskiedkundige erfenisterrein vir die volgende ses maande aan die gang te hou. Die monument het ’n noodkreet op sy FB-blad geplaas en sê personeelafleggings is ’n...
deur Forum Nuus | Feb 2, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer AfriForum en die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) het ’n skikking bereik wat dit vir dokters moontlik maak om behandeling met ivermektien te begin gelyklopend met die indiening van ’n artikel 21-aansoek, in...
deur Forum Nuus | Jan 27, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Die hofsaak waar AfriForum meer as honderd studente help ná die Nasionale Skema vir Finansiele Bystand vir Studente (NSFAS) verlede jaar summier sowat 5 000 studente se lenings opgeskort het, sal op 26 Februarie in die Kaapse Hooggeregshof...
deur Forum Nuus | Jan 26, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Zydèlia Venter Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar...