deur Forum Nuus | Jun 15, 2016 | Artikels
Duisende tuisverbruikers, sakeverbruikers en entrepreneurs wat alternatiewe elektrisiteitsoplossings bied, word by die vakbond Solidariteit se KragDag Ekspo verwag wat vanjaar vir die agtste keer op die Diamantvallei-landgoed oos van Pretoria aangebied word. Met die...
deur Forum Nuus | Jun 14, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 2 Julie 2016 in samewerking met Water Shortage South Africa (WSSA) groot hoeveelhede water aan die inwoners van Kroonstad verskaf. Dit volg nadat Kroonstad al vir ʼn geruime tyd onder droogte gebuk gaan weens munisipale...
deur Forum Nuus | Jun 13, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte het die afgelope naweek ʼn sterk sekuriteitsteenwoordigheid gehandhaaf tydens ʼn grondbesetting naby die Kwalata Lodge in die Dinokeng-wildreservaat. Volgens Tarien Cooks, provinsiale koördineerder vir die...
deur Forum Nuus | Jun 10, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Jeff Radebe, minister in die presidensie, se aankondiging vandeesweek verwelkom dat die land se misdaadstatistieke voortaan kwartaalliks bekendgemaak sal word. Radebe het gesê dié besluit sal alle belanghebbendes met die...
deur Forum Nuus | Jun 10, 2016 | Artikels
AfriForum beskou die knaende ideologiese aandrang op die verandering van skoolname as ʼn weerligafleier wat op die vooraand van plaaslike verkiesings ingespan word om die publiek se aandag van die onderwysdepartement se gebrekkige dienslewering te probeer aflei. Só het...
deur Forum Nuus | Jun 9, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture is aktief besig om selfstandigheid onder jong Afrikaners te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beïnvloed deur hul jeugstrukture uit te brei na plaaslike AfriForum-takke regoor die land. AfriForum Jeug...