deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het vandag ’n toekomsberaad in Centurion aangebied om planne te bedink om Afrikaanse onderrig, wat toenemend onder enorme druk is, te ondersteun en uit te bou. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging het, het tien stellings...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2016 | Artikels
Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria (UP), is geskors uit die universiteit se studenteraad (VSR) nadat hy in ʼn inskrywing op Facebook gesê het dat hy wit mense met ’n AK-47 of ’n bazooka wil doodmaak. Die skorsing volg nadat AfriForum Jeug se...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2016 | Artikels
Forum Films, die nuutgestigte videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is, is vandag amptelik in Centurion bekendgestel. Kallie Kriel, voorsitter van die direksie van Forum Films, het gesê geskiedenis word met die geboorte van die nuwe...
deur Forum Nuus | Aug 25, 2016 | Artikels
AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Burger en die Groot Ontbyt, het vanjaar die onvoorbereide Afrikaanse debatvoering vir skole, Dink-of-Sink, in Gauteng, die Vrystaat en die Wes-Kaap aangebied. Volgens Carien Bloem, koördineerder van...
deur Forum Nuus | Aug 25, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy stem by ander burgerlike organisasies en vooraanstaande Suid-Afrikaners gevoeg wat kapsie maak teen die oënskynlik onbehoorlike optrede van die Valke om Pravin Gordhan, minister van finansies, te vervolg. Dit...
deur Forum Nuus | Aug 23, 2016 | Artikels
“Nonnie se verhaal handel oor meer as oor hoe dit was om die vrou van genl. Koos de la Rey te wees. Haar verhaal is een van ʼn vrou wat uitdagings en hartseer geken het, wat nie bang was vir ‘mannewerk’ nie en wat vreesloos was om op te staan vir dit waarin sy geglo...