deur Forum Nuus | Mar 18, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat die regering van Botswana sy span amptelik gevra het om hulle met voorverhoorverrigtinge in die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi by te staan....
deur Forum Nuus | Mar 16, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit is vandag ingevolge ’n dringende hofaansoek gelas om water volhoubaar aan Naboomspruit, Roedtan en Thusang te lewer. AfriForum, mnre. Philip van Staden, voorsitter van die AfriForum-tak in...
deur Forum Nuus | Mar 15, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum Sport bied op Saterdag 27 Maart sy eerste pretloop by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria aan. Die AfriForum Sport vir Hoop-pretloop word gereël met die oog daarop om mense, ondanks COVID-19, geleentheid te gee om weer lekker...
deur Forum Nuus | Mar 14, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Zydelia Venter en Elzet Bester Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die Centurion-kampus af, en is hierdie pionierstudente op ʼn unieke wyse verwelkom met ʼn kampusdeurry wat op Saterdag 6 Maart plaasgevind het. Akademia wou graag studente en hulle...
deur Forum Nuus | Mar 11, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en gemeenskappe van Koster en Swartruggens het vir ander gemeenskappe gewys dat munisipale dienste wel in gemeenskappe se eie hande geneem kan word en dié groep, sowel as AfriForum, wil...
deur Forum Nuus | Mar 10, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl Johannes Venter steeds wag vir geregtigheid om te geskied, het die hof vandag in die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, in die Randburgse Landdroshof gehoor van bewysstukke waarmee...