deur Forum Nuus | Nov 11, 2016 | Artikels
AfriForum het ter afsluiting van sy Maand van Selfstandigheid-veldtog Vereeniging besoek en moue opgerol om ʼn massa skoonmaakaksie in dié dorp uit te voer. Tydens dié veldtog, wat in Oktober van stapel gestuur is, is duisende kilometers afgelê om paaie te...
deur Forum Nuus | Nov 10, 2016 | Artikels
Hoe meer innoverend daar oor onderwys, en meer spesifiek Afrikaanse onderwys gedink word, hoe meer hoop is daar vir die taal en dit wat in die klaskamer gebeur. Dit was vandag die deurlopende boodskap van kundiges wat aan die Rapport Onderwysfonds se...
deur Forum Nuus | Nov 10, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n klag teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien. Dít volg nadat Malema vandeesweek rassistiese uitlatings oor wit mense gemaak het nadat hy Maandag in die landdroshof in...
deur Forum Nuus | Nov 9, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die afdanking van Tlou Molele, ’n wiskunde-onderwyser van die Curro-groep se Northern Academy in Polokwane, nadat dié organisasie vroeër sy kop weens rassistiese uitlatings op facebook geëis het. AfriForum het vroeër...
deur Forum Nuus | Nov 9, 2016 | Artikels
“Nou is die tyd vir alle Republikeine, Demokrate en Onafhanklikes om te verenig. Ek wil ʼn president vir álle Amerikaners wees.” Só het die miljardêr-sakeman, Donald Trump, gereageer nadat hy vandag as die VSA se 45ste president verkies is. Hy het sy oorwinning...
deur Forum Nuus | Nov 9, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het ’n omvattende gids bekend gestel om skole te help om hul fondse selfstandig te bestuur. Dit volg ná ’n onlangse onderwysberaad van die beweging waar tot die slotsom gekom is dat ’n strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse...