deur Forum Nuus | Des 6, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging en die Transvaalse Landbou Unie (TLU SA) het vandag ʼn geskiedkundige ooreenkoms gesluit wat ten doel het om dié organisasies se gemeenskaplike optrede in sake wat albei se lede raak, te versterk. Die Solidariteit Beweging, ’n sambreelliggaam...
deur Forum Nuus | Des 2, 2016 | Artikels
AfriForum en Solidariteit het gister die grondwetlikheid van die UP se voorgestelde taalbeleid voor ʼn volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof geplaas. Dié beleid, wat op 22 Junie 2016 aanvaar is, stel dat Engels vanaf 2017 die primêre taal van onderrig aan die...
deur Forum Nuus | Des 1, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag vrygestel waarin talle hooggeplaastes in regeringsringe geïmpliseer word in die beweerde kaping van die Suid-Afrikaanse strafregstelsel. Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, het op ’n...
deur Forum Nuus | Nov 30, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek nadat die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) van Suid-Afrika vandag die resultate van die 2015 Trends in International Mathematics and Science Study (TIMSS-toetse) bekengemaak het. Luidens dié...
deur Forum Nuus | Nov 25, 2016 | Artikels
Twee nasionale veldtogkoördineerders van die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn voorlegging gedoen oor die Suid-Afrikaanse regering se gebrek aan droogtehulp vir boere tydens die Verenigde Nasies (VN) se negende Forum vir Minderheidsaangeleenthede in...
deur Forum Nuus | Nov 24, 2016 | Artikels
AfriForum se Apiesrivier-tak het vandeesweek in die Pretoriase hooggeregshof ’n dringende bevel bekom wat die Tshwane-metroraad dwing om instandhoudingswerk by die Rooiwal-rioolaanleg te doen. Dít volg nadat dié munisipaliteit versuim het om te reageer op die...