deur Forum Nuus | Feb 1, 2017 | Artikels
Die tragiese dood van Johnny Grobler (46), lid van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van Nigel, vroeër vandeesweek het die noodsaaklikheid van goeie opleiding en waaksaamheid opnuut in die kollig geplaas. Grobler is Saterdagaand dood nadat ’n rowerbendelid uit ’n...
deur Forum Nuus | Jan 31, 2017 | Artikels
Die prominente Suid-Afrikaanse aanklaer, adv. Gerrie Nel, het by AfriForum aangesluit om die burgerregte-organisasie se private vervolgingseenheid op die been te bring. Die nuus van Nel se bedanking by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het vroeër vandag ’n...
deur Forum Nuus | Jan 31, 2017 | Artikels
Die burgerregte-waghond het vandag aangekondig dat hy beswaar gaan maak teen die ANC se voorgestelde Wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak (die Wetsontwerp) en dat ’n voorlegging in die verband by die departement van justisie en...
deur Forum Nuus | Jan 25, 2017 | Artikels
President Jacob Zuma het onlangs te velde getrek teen diegene wat daarop aandring dat hooggeplaastes in die ANC aan leefstyloudits onderwerp moet word, ondanks die feit dat twee ANC-ringkoppe wel daarvoor te vinde is. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC,...
deur Forum Nuus | Jan 25, 2017 | Artikels
Terwyl Julius Malema, leier van die EFF, se dreigemente om onbenutte grond op 6 April (voorheen Van Riebeeckdag) landwyd te beset opslae maak, het AfriSake dié party vandag gewaarsku dat enige optrede buite die reg beveg sal word. Stefan Pieterse, woordvoerder van...
deur Forum Nuus | Jan 24, 2017 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch JE Pieterse, ʼn lid van AfriForum se RTL-plaaswag, was vanoggend eerste op die toneel nadat ʼn 85-jarige boer omstreeks 08:00 op sy kleinhoewe in Roodekuil, buite Bela-Bela in Limpopo, deur vier gewapende mans aangeval is. Volgens Pieterse,...