deur Forum Nuus | Feb 8, 2017 | Artikels
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n klasaksiegeding teen die departement van gesondheid van stapel gestuur nadat prof. Malegapuru Makgoba, ombudsman oor gesondheid, verlede week sy bevinding rondom die dood van minstens 94 psigiatriese pasiënte bekendgemaak het....
deur Forum Nuus | Feb 7, 2017 | Artikels
“Afrikaans is ʼn pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word.” Só meen Valentina Kim (22), een van ses Russiese studente wat Afrikaans onderskeidelik as Eerste en Tweede addisionele taal by die Lomonoso- Moskouse...
deur Forum Nuus | Feb 3, 2017 | Artikels
Slegs twee weke nadat AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken het, is twee suksesvolle arrestasies gister deur AfriForum-buurtwagte en plaaslike polisie gedoen. Dié twee voorvalle het onderskeidelik in...
deur Forum Nuus | Feb 2, 2017 | Artikels
ʼn Man is Donderdagoggend aan skietwonde dood nadat vyf aanvallers hom en sy gesin op hul hoewe in Kameeldrift-Wes buite Pretoria aangeval het. Volgens Marius Müller, nasionale veiligheidskoördineerder van AfriForum, het die slagoffer, Nicholaas Harmse (61) en se...
deur Forum Nuus | Feb 2, 2017 | Artikels
Groot veranderinge moet by die nasionale studentefinansieringshulpskema (NSFAS) plaasvind meen die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel. Dít kom nadat NSFAS Maandag in ʼn verklaring die bedanking van sy huidige uitvoerende beampte, Msulwa Duca, aangekondig het....
deur Forum Nuus | Feb 1, 2017 | Artikels
Die De Goede Hoop-koshuis het pas sy heel eerste groep eerstejaars verwelkom. Dié Afrikaanse privaatkoshuis is op ʼn Christelike-grondslag geskoei en word deur die burgerregte-organisasie AfriForum ondersteun. De Goede Hoop sal onafhanklik van Tuks se koshuise...