Header Artwork

AfriForum bied binnekort veiligheidsberaad aan

In die lig van ’n ongekende reeks plaasaanvalle wat gemeenskappe landwyd sedert die begin van die jaar geruk het, het die burgerregte-organisasie AfriForum vandag aangekondig dat hy binnekort ʼn veiligheidsberaad sal aanbied. Dít volg nadat Sue Howarth (64) en haar...

De Goede Hoop bring jool terug Tuks toe

Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld vir liefdadigheid in te samel nadat die Universiteit van Pretoria (UP) vroeër aangekondig het dat dié jare-oue tradisie vanjaar in ʼn...

Meer as 200 bale voer vir boere in die Vrystaat geskenk

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek 222 geskenkte voerbale aan boere in die Vrystaat, wat verlede jaar onder erge droogte gebuk gegaan het, afgelewer. Dit is moontlik gemaak deur skenkings van die publiek sowel as donasies van Telwiedré Voere. Dié...

AfriForum gaan vir Lise Brink hardloop

Verskeie werknemers van AfriForum gaan op Saterdag 4 Maart as die Soolklappers aan die Hardloop vir Lise-veldtog deelneem om geld vir ’n prostese vir haar in te samel. Lise, vrou van dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, se linkerbeen...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN