deur Forum Nuus | Jun 7, 2017 | Artikels
Guido Urlings, veldtogkoördineerder van AfriForum, en Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, het pas uit Groningen, Nederland, teruggekeer ná ’n baie suksesvolle besoek aan die land. Hulle is vroeër deur die Christen Democratisch Jongeren Appel, die jeugvleuel van die...
deur Forum Nuus | Jun 2, 2017 | Artikels
AfriForum en Solidariteit Helpende Hand se Vryheid-takke het vandeesweek hul eerste gesamentlike gemeenskapsentrum in dié dorp geopen. Die sentrum is die eerste van sy soort waarmee die instellings dienste aan die gemeenskap wil lewer. Die takbesture van beide...
deur Forum Nuus | Mei 30, 2017 | Artikels
“Duidelike riglyne en reëls in skole is sinoniem met doeltreffende onderrig en leer.” Só sê Carien Bloem, AfriForum se veldtogkoördineerder vir onderwys oor die burgerregte-organisasie se Wandel met Waardigheid-kompetisie, wat ten doel het om skole en leerlinge bewus...
deur Forum Nuus | Mei 26, 2017 | Artikels
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap geplaas het oor swak verblyftoestande en algemene geriewe, het vrugte afgewerp. Die kollegebestuur het pas aangekondig dat R10 miljoen vir herstelwerk en opgradering opsy...
deur Forum Nuus | Mei 25, 2017 | Artikels
Coligny, die vergete en vergane plattelandse dorpie in Noordwes, sal nooit weer dieselfde wees nie. Byna ’n maand nadat betogings, plundertogte en brandstigting talle inwoners onverhoeds betrap het, is die gemeenskappe steeds verpletter en uitmekaar geruk. Daar is ’n...
deur Forum Nuus | Mei 24, 2017 | Artikels
Deur Natasha Venter AfriForum was vandag weer in die Pretoriase hooggeregshof na aanleiding van hul PAIA-aansoek in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) waarin hulle versoek dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens...