deur Forum Nuus | Jun 29, 2017 | Artikels
Talle mense moet jaarliks toekyk hoe hul geliefdes se grafstene geplunder word of onder bossies toegroei in begraafplase landwyd. Luidens mediaberigte word tientalle grafstene ook jaarliks gesteel en die waardevolle marmer of graniet verkoop of selfs vir...
deur Forum Nuus | Jun 28, 2017 | Artikels
Openbare skole kan voortgaan met godsdiensbeoefening, maar die skool of die beheerliggaam mag nie wettiglik voorhou dat dit een enkele geloof tot uitsluiting van ander onderskryf of voorstaan nie. Dit is ’n oortreding van die Skolewet indien ’n openbare skool een of...
deur Forum Nuus | Jun 28, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié...
deur AfriForum | Jun 21, 2017 | Artikels
Deur: Natasha Venter Die ouditeur-genereaal (OG), Kimi Makwetu, het pas die regeringsoudit-uitkomsteverslag vir 2015/2016 vrygestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna R30,5 miljard aan vrugtelose, verkwistende, onreëlmatige en ongemagtigde uitgawes in...
deur Forum Nuus | Jun 21, 2017 | Artikels
Tydens ʼn onlangse besoek van AfriForum Jeug en ʼn beroepsgesondheid-en-veiligheidsbeampte aan die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus in die Wes-Kaap, het talle probleme rondom bouwerk aan die lig gekom. Studente beskou...
deur AfriForum | Jun 20, 2017 | Artikels
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek na die onsmaaklike voorval by die Texamo Spur loods – te maak nie. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, gee die organisasie se redes vir...