deur Forum Nuus | Mei 3, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Daar is nie meer ’n enkele dorp in die land waar daar nie soveel slaggate is dat inwoners letterlik swenk-swenk bestuur nie. Infrastruktuur en dienslewering onder die ANC-regering het só verval dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self moue...
deur Forum Nuus | Apr 30, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, gaan appelleer teen die uitspraak van landdros Ben Mtebele, wat vandag in die Potchefstroomse Streekhof, die aanklagte van dieremishandeling teen Thandi Modise, speaker...
deur Forum Nuus | Apr 30, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se lugsteuneenheid is uitgenooi om vanjaar by die North Meets South-saamtrek vir LS1 ligtevliegtuie by die Gariepdam ’n voorlegging en hommeltuigdemonstrasie te doen. Dit word van vandag tot Sondag aangebied. “Dis ’n wonderlike...
deur Forum Nuus | Apr 29, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger vir Thandi Modise, speaker van die parlement, het ‘n aansoek om ontslag in die dieremishandelingsaak teen haar gebring. Die saak het in die Potchefstroomse Streekshof hervat ná getuienis van ‘n...
deur Forum Nuus | Apr 22, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die familieboerorganisasie Saai en die werkgewersorganisasie National Employers Association of South Africa (Neasa) het vandag ’n ooreenkoms in Pretoria onderteken om arbeidskwessies in landbou te oorbrug en om boere te help met...
deur Forum Nuus | Apr 19, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Dit blyk dat die Universiteit Stellenbosch (US) met elke nuwe taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed op pad na totale verengelsing is. En dít met Afrikaans as vyand nommer een. Met ’n nuwe konseptaalbeleid wat Afrikaans as...