deur Forum Nuus | Sep 7, 2017 | Artikels
Fikile Mbalula, minister van polisie, se weiering om te sê hoeveel wapens in totaal in polisiebesit die afgelope paar jaar verloor of gesteel is, kom neer op ’n erkenning van ernstige nalatigheid binne die SAPD. Mbalula het nadat AfriForum in Mei vanjaar ’n...
deur Forum Nuus | Sep 6, 2017 | Artikels
’n Misdaadanalis en navorser by die burgerregte-organisasie vertrek Vrydag na die VSA waar sy by die jaarlikse opleidingskonferensie van die Internasionale Vereniging van Misdaadanaliste (IACA) ’n voorlegging sal doen. Lorraine Claasen van AfriForum se...
deur Forum Nuus | Sep 5, 2017 | Artikels
AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of 2017 een van die bloedigste jare tot nog toe kan wees met tot dusver meer as 278 aanvalle waarin 56 mense dood is. AfriForum kry...
deur Forum Nuus | Sep 5, 2017 | Artikels
AfriForum se nuwe inisiatief AfriVriendelik, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en sakeondernemings, het die afgelope week met entrepreneurs soos Hennie Lötter van die Kapoet Padstal, Kobus Galloway van Idees Vol Vrees en Johannita Eksteen en Anneke van Rooyen van...
deur Forum Nuus | Sep 4, 2017 | Artikels
AfriForum het sedert die begin van die jaar op talle terreine gewoeker en groot suksesse behaal. Van die mylpale is onlangs met meer as 150 takbestuurslede gedeel wat die takbestuurskonferensie in Gauteng bygewoon het. Nasionaal Adv. Gerrie Nel word as hoof van die...
deur Forum Nuus | Sep 2, 2017 | Artikels
Meer as 150 verteenwoordigers van takbesture by AfriForum het vandag ’n konferensie in Boksburg bygewoon waar koppe bymekaar gesit is oor hoe uitdagings in gemeenskappe aangepak kan word. Nic Arnold, bestuurshoof van AfriForum, het die konferensie geopen en...