deur AfriForum | Feb 20, 2020 | Taal Blogs, Blogs
Deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In AfriForum se Burgerregtemanifes verklaar ons dat ons sonder ophou sal werk vir moedertaalonderwys tot op die hoogste vlak, met inbegrip van die bestaan van enkelmediuminstellings. Sedert 2006 maak AfriForum dus...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Taal Blogs, Blogs
deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente maar oningeligte...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Taal Blogs
My naam is Esmarie Yssel. Ek is ’n joernalis en omroeper by die radiostasie Pretoria FM. Ek het Joernalistiek aan die destydse Technikon Pretoria studeer. As plaasmeisie van Donkerhoek het ek uit ’n plaasskool en Afrikaanse hoërskool by die Technikon ingestap, ietwat...
deur AfriForum | Aug 5, 2019 | Taal Blogs, Blogs
Deur: Willie Spies Die geskiedenis van Afrikaans as regstaal is ’n geskiedenis van stryd. Met die stelselmatige opkoms van Afrikaner-Nasionalisme, die vertaling van die Bybel in 1933, en beperkte onafhanklikheid van die Unie van Suid-Afrika met die aanvaarding van die...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Artikels, Taal Blogs
Onderwysers wat in hul moedertaal klas gee, is meer positief as diegene wat dit in hul tweede of selfs derde taal doen en hul gemoedstoestand is beter. Maar baie onderwysers gaan erg gebuk onder onnodige administrasie, swak dissipline in skole en die klaskamer en ’n...