deur AfriForum | Okt 3, 2019 | Blogs, Ander Blogs
Daar hang so baie vraagtekens oor die Mededingingskommissie se twyfelagtige en belaglik duur ondersoek na die privaat gesondheidsorgmark dat dit moeilik is om te weet waar om te begin om dit te ontleed en te kritiseer. Na berig word, het dit meer as R200 miljoen gekos...
deur AfriForum | Sep 26, 2019 | Blogs
Deur Dr Eugene Brink, Strategiese Adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Die Amerikaanse presidentsverkiesing is meer as ’n jaar weg, maar baie gaan nog in daardie jaar gebeur en die stryd in die Demokratiese Party is reeds vuurwarm. President Donald Trump dryf ook...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Taal Blogs
My naam is Esmarie Yssel. Ek is ’n joernalis en omroeper by die radiostasie Pretoria FM. Ek het Joernalistiek aan die destydse Technikon Pretoria studeer. As plaasmeisie van Donkerhoek het ek uit ’n plaasskool en Afrikaanse hoërskool by die Technikon ingestap, ietwat...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die parlement in Kaapstad bekendgemaak. Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Ander Blogs
Deur Ernst, Hoof van beleid en aksie by AfriForum *Hierdie artikel is geskryf in reaksie op die artikel “Staak beheptheid oor ou vlag” deur prof. Elmien du Plessis wat op 5 September 2019 op Netwerk24 verskyn het. Netwerk24 het egter nie die reaksie gepubliseer nie. ...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Ander Blogs
Deur Dr Eugene Brink, Strategiese Adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Die dood van ’n 95-jarige despoot soos Robert Mugabe sou noodwendig lei tot vreemde odes en doodsberigte, asook gemengde reaksies, in Zimbabwe, Suid-Afrika en oorsee. Afrika-leiers (die meeste...