deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Ander Blogs
Deur Ernst, Hoof van beleid en aksie by AfriForum *Hierdie artikel is geskryf in reaksie op die artikel “Staak beheptheid oor ou vlag” deur prof. Elmien du Plessis wat op 5 September 2019 op Netwerk24 verskyn het. Netwerk24 het egter nie die reaksie gepubliseer nie. ...
deur AfriForum | Sep 11, 2019 | Ander Blogs
Deur Dr Eugene Brink, Strategiese Adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Die dood van ’n 95-jarige despoot soos Robert Mugabe sou noodwendig lei tot vreemde odes en doodsberigte, asook gemengde reaksies, in Zimbabwe, Suid-Afrika en oorsee. Afrika-leiers (die meeste...