deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié dorp steeds nie opgeruim is nie. Plastieksakke het die strate vol gewaai en die dorp slordig laat lyk. Die jeugtak het die...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-distrik – waaronder Hartbeespoort, Mooinooi, Rustenburg, Koster, Coligny en Zeerust – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het die ses AfriForum-buurtwagte en 335...
deur AfriForum | Nov 6, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Godfrey Mahlatsi, die provinsiale tesourie se departementshoof, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag bestudeer...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg was verlede week genoop om onderdele vir ’n foutiewe waterpomp aan te koop om sodoende die waterskaarste in dié dorp te verlig. Die herstelde pomp verskaf ongeveer 500 000 liter ekstra water aan Vryburg, wat reeds onder waterbeperkings...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Senekal-tak het op Saterdag, 27 Oktober 2018 die nuwe brandweertoerusting wat die tak onlangs ontvang het aan die publiek bekend gestel. Dié projek het deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog gevorm nadat die behoefte aan hierdie soort toerusting...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 31 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Ermelo-tak verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Renier van Heerden (voorsitter), Frikkie du Plessis (ondervoorsitter), Mandy Kleynhans (sekretaris), Stiaan Prinsloo (tesourier),...