deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag het tydens verlede week se onluste in Hermanus bystand aan verskeie rolspelers verleen. Die buurtwaglede het onder meer die provinsiale verkeersdepartement bygestaan deur verkeer op die R43 te help reguleer en patrollies in Schulphoeklaan...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Nomathemba Mazibuko, voormalige waarnemende hoof van die Noord-Kaap se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps Militêre Veteranevereniging (SAKKMVV), wat sedert sy stigting in 2015 sonder sukses gepoog het om as ’n amptelike veteranegroep deur die departement van militêre veterane erken te word, het nou met AfriForum se hulp uiteindelik...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum-lede verdra nie rommel of besoedeling in hul buurte nie. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle ander besorgde inwoners het op 3 November 2018 ’n veld wat as ’n deurloop in die noorde van die SW5-buurt gebruik word, getakel en skoongemaak....
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum se Keimoes-tak het onlangs vullisdromme geverf en in die dorp geplaas om die gemeenskap aan te moedig om nie rommel te strooi nie. “Dit is verblydend om te sien dat gemeenskapslede self verantwoordelikheid vir kwessies soos hierdie in hul dorp neem. Die...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Argiewe
Hoewel die SAPD by verskeie geleenthede aangedui het dat hulle nie oor die mannekrag en dus vermoë beskik om hul grondwetlike mandaat uit te voer nie, weier hulle om van beskikbare bronne soos reserviste gebruik te maak om hulle te ondersteun. Reserviste wat nie...