deur AfriForum | Nov 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in November by die Laerskool Skuilkrans in Pretoria-Oos besoek afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. “AfriForum wil met sy teenboelieprojek saam met leerders, onderwysers en ouers...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vryheid-tak en lede van die Kambule Boerevereniging het ’n naambord by die Utrecht-kruising op die roete tussen Vryheid en Paulpietersburg herstel nadat dié naambord al etlike maande gelede omgeval het. Dit vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Thabo Lekalakala, hoof van Noordwes se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag bestudeer...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Delareyville-tak het’n onderdeel in een van die waterpompe vervang om die plaaslike gemeenskap van water lopende te voorsien. Dié spesifieke onderdeel kos skaars R200, maar die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit het klaarblyklik nie die nodige fondse om dit...
deur AfriForum | Nov 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het op 3 November 2018 danksy sy voorsitter se waaksaamheid ’n gesteelde voertuig opgespoor. ’n Groen Nissan-bakkie is verlate langs die R104 opgemerk, waarna die SAPD in Bronkhorstspruit daarvan in kennis gestel is. “Ek wil...