deur AfriForum | Nov 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Moreletapark-tak het die afgelope naweek as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog spoedhobbels en padtekens in Grootfontein geverf. Die tak het dié projek aangepak omdat die spoedhobbels en padtekens erg verbleik en amper onsigbaar was. ’n...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in twee afsonderlike hofsake in die Noord-Gautengse hoë hof kostebevele teen Julius Malema en die EFF bekom. AfriForum het sedert Maart 2017 dus met inagneming van vandag se twee kostebevele reeds vyf kostebevele teen...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin dié tak dringende antwoorde oor watervoorsiening in Kathu eis. Sedibeng Water beperk water in Kathu omdat dié munisipaliteit hulle ’n groot...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme op dorpe self op te los. Die Sannieshof-tak nader mense wat by die...
deur AfriForum | Nov 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op 11 November 2018, in samewerking met BAS Sekuriteit en die SAPD, ’n misdadiger vasgetrek. Dit volg nadat ’n buurtwaglid op patrollie was en vir bystand by die poskantoor geroep het. Lede van die buurtwag en BAS Sekuriteit is na...
deur AfriForum | Nov 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het. Malema en die EFF het AfriForum dié bedrag geskuld nadat regter Baqwa van die Noord-Gautengse hoë hof op 12 September...