deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Argiewe
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het. Die slagoffer is op die toneel oorlede. AfriForum se Kuruman-buurtwag en die SAPD het blitsig opgetree en drie van die vyf...
deur AfriForum | Nov 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te verhaal wat deur Malema en die EFF aan AfriForum verskuldig is. Dít volg nadat die balju op 9 November 2018 slegs bates ter waarde van...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate Besigheidsvereniging (MBA) en Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit te skenk. Dié verkeerstekens is in Margate se sentrale sakekern...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met Discovery verklaar op grond van die pasgestigte Discovery Bank se voorneme om op ’n rassegrondslag teen minderhede te diskrimineer. Dit volg nadat Discovery Bank aangekondig het dat swart deponeerders ’n...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Margate het onlangs gesorg dat onwettige elektriese aansluitings wat aan ’n toevoer naby die Mashinenge-nedersetting gekoppel is, verwyder word. Dit volg nadat AfriForum se buurtwag informasie oor elektrisiteit wat uit dié nedersetting geroof...
deur AfriForum | Nov 16, 2018 | Argiewe
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gisteroggend (15 November) tydens ’n mediakonferensie in Johannesburg die nuwe voedingsareas vir skole in Gauteng bekend gestel. Dié nuwe voedingsareas, wat ’n ruim radius van 30 kilometer in en om skole in Gauteng...