deur AfriForum | Nov 21, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag by ’n mediakonferensie in Centurion aangekondig dat Adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, die Jimmy-gesin teen die Ford Motormaatskappy gaan verteenwoordig ná Reshall Jimmy in Desember 2015 doodgebrand...
deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die haglike toestand van die dorp verklaar en gevolglik op 17 November ’n massaskoonmaakaksie in die Elsburg-gebied van stapel gestuur. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog wat daarop gemik is om probleme...
deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het Sondagoggend met hul vinnige reaksie gehelp om ’n vermeende dief vas te trek. ’n Lid van die Meyerspark-buurtwag, wat in Roosstraat woon, het ’n Kode Rooi op die radio geroep nadat hy ’n betreder in sy erf opgemerk het. Die...
deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het, in samewerking met lede van die publiek en AfriForum se Stellenbosch-tak, die strandgebied...
deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word om druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om die Grondwet, eiendomsreg en die 1994-skikking te beskerm. Dié memorandum...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek teen die voorgenome rassediskriminasie van die nuwe Discovery Bank-afdeling in te lig. Die webblad www.stoprassisme.co.za is vir hierdie doel beskikbaar gestel sodat die...