Header Artwork

AfriForum se Vryheid-tak bevorder gemeenskapsveiligheid

Die AfriForum-tak in Vryheid se veiligheidstrukture en die landbougemeenskap het gesamentlike beplanning gedoen om die veiligheid in hul gemeenskap te bevorder. Dit sluit goeie strukture, die verbetering van die kommunikasiestelsel en die voltooiing van landkaarte –...

Muur rondom Vryburg se Groot Trek-monumente geskend

Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope jaar baie geld, tyd en liefde bestee daaraan om ’n behoorlike muur en heining rondom die 1938 en 1988 Groot Trek-herdenkingsmonumente op te rig. Boosdoeners het dié werk egter op 11 Desember 2018 oornag ongedaan gemaak....

AfriForum se Parys-tak skenk hondekos aan plaaslike DBV

AfriForum se Parys-tak het 250 kg se hondekos aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Parys geskenk. Dit volg nadat die DBV die gemeenskap vir skenkings gevra het omdat daar ’n nypende tekort aan kos en befondsing is om vir die diere te sorg. “Die DBV verrig ’n...

AfriForum skors taklid summier ná aanranding

AfriForum het ’n lid van een van die organisasie se takke in die Wes-Kaap, wie se naam nog nie bekend gemaak mag word nie, summier geskors ná dit onder die organisasie se aandag gebring is dat die betrokke lid vir aanranding gearresteer is. ’n Ander AfriForum-lid van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN