Header Artwork

UP kom nie hul onderneming na met Engelse taalbeleid

AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin hy noem dat die universiteit van vanjaar af slegs in Engels sal funksioneer. Volgens...

AfriForum begin veldtog teen onteieningswetsontwerp

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarvolgens die publiek betrek word om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening in te neem. Dit volg nadat Thulas Nxesi, minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié...

AfriForum stel veiligheidsgids vir skole bekend

Die burgerregte-organisasie AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe skoleveiligheidsgids sal skole in staat stel om te verseker dat hulle oor die...

AfriForum se Bethlehem-tak loods skoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Bethlehem het 2019 afgeskop met ’n skoonmaakprojek by die Anglo-Boereoorlog-begraafplaas in dié dorp. Hierdie selfdoenaksie is op 19 Januarie 2019 geloods om die verwaarloosde begraafplaas skoon te maak en op te knap. Lede van die gemeenskap het...

AfriForum se Reitz-tak beveilig dorp se paaie

Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié dorp meer sigbaar te maak. “Deur middel van die padtekenprojek skep ons onder meer bewusmaking van hoe belangrik padveiligheid is in...

Kuruman-buurtwag se reaksiespan red hond

Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV se hulp. Dít volg nadat die gemeenskap verskeie klagtes teen die eienaar van die hond by die DBV ingedien het. Weens...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN