Header Artwork

Plaasaanvalle neem toe, maar plaasmoorde neem af

Gedurende 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle. Dit dui daarop dat hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulself beter verdedig. Dít is van die bevindinge wat die burgerregte-organisasie...

AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek inbreker vas

’n Lid van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op die oggend van 24 Januarie 2019 twee verdagtes opgemerk wat oor ’n muur in Willow Park Manor gespring het. Hy het die verdagtes agtervolg en uit die area verjaag. Sowat ’n halfuur daarna is ’n inbraak in Meyerspark...

AfriForum vra dat SAPD opdok vir koste

AfriForum het met regstappe teen die SAPD begin om koste en uitgawes verbonde aan ʼn dringende uitsettingsaansoek in 2018 te verhaal ná die SAPD versuim het om hul pligte na te kom tydens ’n grondgryp wat hom naby Onderstepoort in Pretoria afgespeel het. Die SAPD het...

AfriForum se Benoni-buurtwag ontvang toerusting

  AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing geïdentifiseer. Die toerusting sluit elf koeëlvastebaadjies, ’n nagsigapparaat,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN