deur AfriForum | Jan 31, 2019 | Argiewe
AfriForum se Zeerust-tak het op 29 Januarie 2019 in samewerking met plaaslike ondernemings ’n heining aan die Uitkoms-woonstelle in Zeerust geskenk. Alle inwoners van dié woonstelle is ouer as 65 jaar en die meeste is van hul kinders en kleinkinders afhanklik. Dié...
deur AfriForum | Jan 31, 2019 | Argiewe
Ondanks ’n vlaag van misdaad wat Kameeldrift in Pretoria teister, blyk dit dat die SAPD eenvoudig in die ander rigting kyk omdat daar geen daadwerklike stappe geneem word om broodnodige verligting aan dié landbougemeenskap te bied nie. AfriForum het verskeie aksies...
deur AfriForum | Jan 30, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van die burgerregte-organisasie se Malmesbury-takstruktuur, is op 29 Januarie 2019 opgelei oor die regsaspekte wat op veiligheidspatrollies van toepassing is. Thomas van Dalen, AfriForum se opleidingsbestuurder by...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
Op 26 Januarie 2019 het AfriForum se Lichtenburg-tak die jaar goed afgeskop met die voltooiing van hul verfprojek se eerste fase. Ná die gemeenskap die noodsaaklikheid van opknappingswerk op die dorp geïdentifiseer het, is dié projek met die verf van die stoptekens in...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n dringende vergadering met die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit nadat verskeie klagtes aan dié munisipaliteit gerig is oor ’n smeulende vullisterrein in Paulpietersburg wat snags ’n rookwolk oor die dorp laat. “AfriForum het...
deur AfriForum | Jan 29, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Vrydag 25 Januarie hul eerste maandelikse misdaadvoorkomings- en massapatrollie vir 2019 gehou. Die Fairland SAPD; die gemeenskappolisiëringsforum (GPF) van Honeydew, Sophiatown en Florida; National Security & Fire; en SCP...