deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
As deel van Wêreldvleilanddag het AfriForum op 2 Februarie 2019 die vleiland in die Moreletakloof-natuurreservaat skoongemaak. Die onlangse swaar reënbuie het hope vullis in die stormwaterkanale afgespoel, wat deur die spruit tot in die vleiland gevoer is. Sowat tien...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het tydens Januariemaand 23 arrestasies uitgevoer in samewerking met die Hermanus SAPD. Die beweerde oortredings sluit diefstal, inbraak, onwettige immigrasie, asook die onwettige besit van dwelms en moontlike dwelmhandel...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in samewerking met Manie Botha van School of Life en die sanger Brendan Peyper op 1 Februarie 2019 by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort besoek afgelê om leierskapsontwikkeling te bevorder. “Dit is vir AfriForum belangrik...
deur AfriForum | Feb 3, 2019 | Argiewe
Die waarskuwing wat die VSA, VK, Duitsland, Nederland en Switserland in ’n memorandum aan president Cyril Ramaphosa gerig het rakende die bedreiging wat misdaad, twyfel oor eiendomsreg en korrupsie vir buitelandse beleggings inhou, is volgens AfriForum die sterkste...
deur AfriForum | Feb 1, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek vir 2019 afgeskop. Dit behels die oudit van vullisterreine regoor Suid-Afrika waar AfriForum gevestigde strukture het. Die oudits word gedoen aan die hand van die minimum vereistes waaraan vullisterreine...
deur AfriForum | Jan 31, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in 2018 ’n suksesvolle skoonmaakprojek as deel van die #OnsDorp-veldtog geloods. Dié skoonmaakprojek het sedertdien verder as SW2 en SW5 uitgebrei. Talle inwoners van verskillende buurte in Vanderbijlpark het betrokke geraak en...