Header Artwork

Jeug in Kuruman help om kragtoevoer te herstel

Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 1 Februarie vanjaar begin om self die kragtoevoer na vier sektore in Kuruman te herstel nadat dié sektore vir nege dae sonder elektrisiteit moes klaarkom. Sowel arbeid as toerusting is gratis beskikbaar gestel om die...

AfriForum lê klag ná munisipaliteit besoedel

AfriForum se Bothaville-tak het op 1 Februarie 2019 ’n klag by die Nala Plaaslike Munisipaliteit ingedien nadat dit aan die lig gekom dat munisipale werkers vullis onwettig op verskeie areas rondom die dorp stort. Die munisipaliteit versuim verder sy plig omdat daar...

AfriForum se Frankfort-tak hou gemeenskapsvergadering

Die AfriForum-tak in Frankfort het die plaaslike gemeenskap na ’n algemene vergadering op 30 Januarie 2019 genooi om probleme te bespreek wat in dié dorp geïdentifiseer is.  Ongeveer 60 mense het die vergadering bygewoon. Die tak is met beplanning vir toekomstige...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN