deur AfriForum | Feb 6, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope twee weke verskeie projekte van stapel gestuur om dié dorp op te hef. Die Naboomspruit-tak het nabome (Euphorbia ingens) by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die tak het ook slaggate...
deur AfriForum | Feb 6, 2019 | Argiewe
’n Kroeg wat deur verskeie eienaars besit word en al vir meer as vyf jaar bestaan, se deure is ná langer as ’n jaar se gespook uiteindelik gesluit. Klagtes wat deur verskeie inwoners by die Amsterdam-polisiestasie gelê is, sluit in rusverstoring soos alkoholmisbruik...
deur AfriForum | Feb 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum vra die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om nie Eskom se beweerde korrupsie en wanadministrasie by die verhoging van die komende jaar se elektrisiteitstarief in te sluit nie. Die organisasie het aan die...
deur AfriForum | Feb 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se Springbok-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om te bepaal of die tegniese bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit aan die nodige kwalifikasies voldoen. “Ons...
deur AfriForum | Feb 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 29 en 30 Januarie 2019 opleiding ten opsigte van die regsaspekte van veiligheid ontvang. Die opleidingsessie is deur bykans 100 lede van die gemeenskap bygewoon en is deur Johandré van Zyl,...
deur AfriForum | Feb 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vaalharts-tak begin op 5 Februarie 2019 met die restourasie van die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument. Dié monument – ’n Bofors 40 mm-lugafweerkanon – is deur Old Bill W.H. White en lede van die Caprara Shellhole aan die...