deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Vaalharts-tak het vandag ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Phokwane-munisipaliteit oorhandig waarin terugvoer versoek word oor verwerkte riool wat in die Hartswaterkanaal uitloop. Die kanaal vloei weer af in die...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Die bestuur van die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 7 Februarie 2017 ’n ininligtingsessie vir die uitvoerende raad van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit aangebied. Die doel van die vergadering was om die burgemeester en munisipale bestuur van AfriForum...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos...
deur AfriForum | Feb 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke van Secunda en Bethal het op 7 Februarie 2017 ’n wenslys gerig aan Mmela Mahlangu, die munisipale bestuurder van die Govan Mbeki-munisipaliteit. Dit volg nadat dié twee takke verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het...
deur AfriForum | Feb 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Delmas en Sundra het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is op 6 Februarie 2017 aan die...
deur AfriForum | Feb 8, 2017 | Argiewe
Machadodorp se AfriForum-tak het op 7 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan kapt. Ngobe, bevelvoerder van die...