deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kimberley-buurtwag het op 11 Februarie 2017 tussen 22:00 en 02:00 ’n massapatrollie in dié stad uitgevoer om veiligheid op te skerp en sigbare polisiëring te verhoog. “Dit is vir my ’n riem onder die hart dat die buurtwaglede...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethal het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is op 7 Februarie 2017 aan die...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witbank-tak het op 7 Februarie 2017 ’n wenslys aan Theo van Vuuren, bestuurder van die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het wat...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te delg. AfriForum stel daarom vandag ’n projek aan 102 AfriForum-takke landwyd bekend om gemeenskappe te bemagtig om insette te...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Februarie 2017 sy regspan opdrag gegee vir die uitreik en tenuitvoerlegging van ’n lasbrief vir eksekusie. Dit volg nadat AfriForum ’n kostebevel teen die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit bekom het in ’n hofgeding wat...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 7 Februarie 2017 aan kol. Willie Nel,...