deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die plaaslike AfriForum-tak in Hartswater nooi die media uit om saam deur dié dorp te toer om eerstehands te sien wat die grootste en mees ernstige infrastruktuursprobleme is. Na afloop hiervan gaan die tak ’n petisie saam met ’n aansoek in terme van die Wet op...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is. Vyf mense is in die afgelope 24 uur in twee verskillende aanvalle vermoor, onderskeidelik in Mpumalanga en Limpopo. “Hoeveel mense moet nóg...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die hoop vullis op die hoek van Malvastraat en Watervallaan in die Bailliepark-woonbuurt verwyder, die gras gesny en bome gesnoei. Dit volg nadat pleidooie aan die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit om vullis hier op te ruim wat...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 9 Februarie 2017 Projek Straatligpatrollie van stapel gestuur waarna die plaaslike munisipaliteit op 13 Februarie 2017 begin het om straatligte te herstel. Die tak is verheug dat die munisipaliteit dringend aan die saak aandag...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum tak in Kathu het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 7 Februarie 2017 aan die...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die eerste fase van ’n skoonmaakprojek deur die AfriForum-tak op Standerton het onlangs afgeskop met die skoonmaak en opknapping van die Lombaardstraatbegraafplaas in dié dorp. Dié fase – wat die sny van gras behels het – is deur ’n plaaslike kontrakteur behartig....