Header Artwork

Pretoria jool is terug

Studente verbonde aan AfriForum Jeug se Tukkies-tak, in samewerking met studente van De Goede Hoop koshuis en Soltech, het op Saterdag, 18 Februarie 2017, ‘n jooloptog gehou ten bate van liefdadigheid. Dié studente het altesaam R13 000 ingesamel wat geskenk is aan CMR...

AfriForum-tak in Ottosdal moniteer rioolsituasie

Die gemeenskap van Ottosdal het verlede naweek die benarde rioolsituasie op die dorp aan die plaaslike AfriForum-tak gerapporteer. Talle rioolstortings het voorgekom en dit het gelyk asof die rioolaanleg glad nie operasioneel is nie. Die AfriForum-tak was op die punt...

AfriForum se Kathu-tak verf straatname

Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope naweek besluit om straatname te verf in dié strate waarvan die name nie meer duidelik of glad nie sigbaar was. “Die veldtog is van stapel gestuur omdat dit moeilik is vir die buurtwag wat patrollie ry om strate uit te ken as...

AfriForum Jeug se Kovsie-tak bou aan Afrikaans

AfriForum Jeug se Kovsie-tak het vandag by die Bloemgate-sentrum in Bloemfontein blokke, met Afrikaanse woorde daarop gedruk, opgerig om hul toewyding aan die opbou van Afrikaans uit te beeld. Die studente het ook koeksisters verkoop om fondse in te samel vir die...

AfriForum gaan voort met herstel van slaggate in Mooinooi

Die AfriForum-tak in Mooinooi het onlangs weer slaggate op die Barnardsvleipad herstel omdat die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versuim om dié dorp se paaie te onderhou. Die Bojanala Platinum Distriksmunisipaliteit het hul woord gehou deur weer die teer te verskaf...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN