deur AfriForum | Mar 3, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n voorlegging aan die departement van omgewingsake se provinsiale lisensiëringstaakspanne gedoen ten einde die toestand van Suid-Afrika se stortingsterreine te verbeter. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie in September 2016 ’n verslag oor die...
deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Port Elizabeth-tak het vandag ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan brig. Meyer, adjunkbevelvoerder van die...
deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Standerton-tak het op 28 Februarie 2017 ’n wenslys aan die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het wat tot op hede nog nie deur die...
deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
Eskom het op 1 Maart 2017 onwettige kragkoppelings in Blikkiesdorp, die informele nedersetting buite Grabouw, ontkoppel nadat AfriForum op 2 Februarie vanjaar ’n klag van strafbare manslag teen Matshela Koko, die waarnemende hoof uitvoerende beampte van Eskom, by die...
deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
AfriForum se takbesture het in Februarie vanjaar diensleweringswenslyste aan verskeie munisipale bestuurders in die Laeveld-streek van Mpumalanga oorhandig. Dít volg nadat die hersieningsproses vir geïntrigeerde ontwikkelingsplanne (GOP’s) vir die volgende munisipale...
deur AfriForum | Mar 2, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte teen amptenare, sowel as kontrakteurs en verskaffers van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings by die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein aanhangig gemaak. Dié stap volg nadat...