deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n PAIA-aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) aan die kantoor van Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, gestuur oor die oprigting van ’n standbeeld van pres. Jacob Zuma in Groot...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
’n Interdik is vandag in die Pretoriase hoë hof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party toegestaan nadat AfriForum en AfriSake die hof genader het om Malema en die EFF te verbied om onwettige grondgrype aan te hits. Die burgerregte- en...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 6 Maart 2017 ’n noodnommer bekendgestel. Dít volg nadat die gemeenskap in Witrivier ’n behoefte vir ’n kontaknommer uitgespreek het waarop hulle die plaaslike AfriForum-buurtwag kan skakel indien daar...
deur AfriForum | Mar 6, 2017 | Argiewe
Gedurende Februarie vanjaar het AfriForum klagtes van bedrog teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp ingedien.Dit volg nadat dokumente, wat verwys na tender CORS 6/2014 vir die huur van multifunksionele kopieermasjiene, by die AfriForum-kantoor in...
deur AfriForum | Mar 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag gesê dat staatsregulering van sosiale media soos voorgestel deur David Mahlobo, minister van staatsveiligheid, daartoe gaan lei dat “valse narratiewe” eerder bevorder as beperk sal word. AfriForum het ook aangekondig dat sou die minister hiermee...
deur AfriForum | Mar 3, 2017 | Argiewe
AfriForum is van mening dat die polisieminister Nkosinathi Nhleko die publiek met die bekendmaking van die nuutste misdaadstatistiek vandag mislei het. “Die minister voer aan dat hulle besig is om die stryd teen misdaad te wen, terwyl misdrywe soos kapings, huisroof...