deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Verlof tot appèl in die saak van AfriForum en Solidariteit teen die nuut aanvaarde taalbeleid van die Universiteit van Pretoria (UP) is vandag in die Noord-Gautengse hoë hof voorbehou totdat die hoogste hof van appèl uitspraak lewer in die saak van AfriForum en...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n aanmaning aan die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat die burgerregte-organisasie verneem het dat Bloemwater die watertoevoer na verskeie dorpe afgesny het omdat die munisipaliteit in gebreke gebly het om sy rekeninge te betaal....
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die Rand West Plaaslike Munisipaliteit het reeds ’n dag nadat die AfriForum-tak in Randfontein ’n wenslys op 7 Maart 2017 aan hulle oorhandig het, gemeenskapsprobleme begin takel. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer en in...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat AfriForum geloods het, asook dokumente wat aan dié...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heidelberg-tak het op 8 Maart 2017 ’n wenslys aan Isaac Rampedi, waarnemende munisipale bestuurder van die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat dié tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite...
deur AfriForum | Mar 9, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kimberley het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan brig. Makgari, bevelvoerder...