deur AfriForum | Mar 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se Olifantshoek-tak eis aksie van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit nadat dié dorp reeds vier dae sonder water moet klaarkom. “Dit het onder ons aandag gekom dat die munisipaliteit ’n groot bedrag geld aan Sedibeng Water skuld en watertoevoer daarom...
deur AfriForum | Mar 13, 2017 | Argiewe
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon dat gemeenskappe hul eiendom self moet beskerm en nie op die staat moet staatmaak nie. Dié stelling word...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Warmbad het op 9 Maart 2017 sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan kol. Lindie Marx,...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
AfriForum het in samewerking met Orania Veiligheid, op 9 Maart 2017, met die onderskeie polisiestasies asook die landbouprodusente in die omgewing, vergader. Hopetown, Luckhoff, Philipstown, Wanda, Vanderkloof en Petrusville se polisiestasies is tydens die vergadering...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 9 Maart 2017 hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Randfontein bevestig. Dít volg nadat dié AfriForum-tak ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die parlementêre komitees vir landbou, bosbou en visserye, en ook polisie, asook die gekose komitee vir veiligheid en geregtigheid in briewe versoek om toegelaat te word om dié komitees toe te spreek en die organisasie...