deur AfriForum | Mar 17, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier, Wes-Moot en Pretoria-Wes in die Tshwane Metropool het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur sowat 188 buurtwaglede en lede van die...
deur AfriForum | Mar 16, 2017 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ʼn verslag uitgereik waarin die verband tussen politiek, haatspraak en ʼn styging in plaasmoorde uiteengesit word. In die verslag word vyf prominente gevalle behandel waarin haat en geweld deur politieke leiers teen wit...
deur AfriForum | Mar 16, 2017 | Argiewe
AfriForum het die nuus dat die kabinet ’n tegniese taakspan aangestel het om te verseker dat Suid-Afrika se onttrekking aan die Internasionale Strafhof korrek geskied, as bewys van die regering se volharding op ‘n pad teen menseregte beskryf. Dié aankondiging volg na...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Lydenburg se AfriForum-buurtwag het op 14 Maart 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan offisier Tjie, van die Lydenburg-polisiestasie, oorhandig....
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Vanderbijlpark, Kempton Park en Alberton het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur nagenoeg 155 buurtwaglede, asook lede van die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Drie gemeenskapveiligheidsorganisasies in Piet Retief het op 9 Maart 2017 ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Dié drie organisasies is die plaaslike AfriForum-buurtwag, die Agri Piet Retief Distrikslandbou-unie en die Pieties-buurtwag. Dít volg nadat ’n behoefte...