deur AfriForum | Mar 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Maart 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ellisras gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering...
deur AfriForum | Mar 21, 2017 | Argiewe
Forum Films het vandag in ’n video op Facebook en Twitter aangekondig dat dié produksiemaatskappy afgeskop het met ’n internasionale toer om die dokumentêre film Tainted Heroes te versprei (sien beskrywing van Tainted Heroes onder). Ernst Roets, uitvoerende hoof van...
deur AfriForum | Mar 21, 2017 | Argiewe
AfriForum het die stand van burgerregte in 2016 ondersoek en bevind dat daar groot tekortkominge is. Dié bevindings word in die jaarlikse burgerregte-indeks, wat vandag bekendgestel word, uiteengesit. Die indeks fokus spesifiek op 17 eerstegenerasieregte. Volgens...
deur AfriForum | Mar 18, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het vandag ʼn klag van aanranding by die Midrand Polisiestasie gelê teen Lindsay Maasdorp, die woordvoerder van die Black First Land First-beweging. Dít volg nadat Maasdorp vandag lede van AfriForum Jeug by die Nasionale Onderwyskrisisforum in Midrand,...
deur AfriForum | Mar 17, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofaansoek om minagting van ’n hofbevel op die Vhembe Distriksmunisipaliteit, asook die munisipale bestuurder beteken. Die hofaansoek is voorlopig vir 28 Maart 2017 geskeduleer om sodoende ’n bevel toe te staan wat...
deur AfriForum | Mar 17, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het op 16 Maart 2017 hulp aan The Greater Tygerberg Partnership (GTP) se gemeenskapskoonmaakprojek by die Tielman Maraispark in Bellville verleen in samewerking met Mould Empower Serve (MES), EbieG Skips, Voortrekker Road Corridor...