deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang tot Afrikaanse onderrig vir AfriForum en Solidariteit ‘n prioriteit bly, duur gesprekke met internasionale forums en...
deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofbevel in die Noord-Gautengse hoë hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die burgermeester gekry. Die hof het gelas dat die munisipaliteit die hofbevele binne 30 dae moet nakom. As dit nie gebeur nie, sal...
deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n tak in Schweizer-Reneke gestig. Die behoefte aan ’n tak is deur talle inwoners uitgespreek. “Die meeste van die probleme spruit uit swak dienslewering deur die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit. Schweizer-Reneke se...
deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stella het tydens onlangse patrollies besef dat die strate in die dorp onbegaanbaar is, asook dat die Naledi Plaaslike Munisipaliteit nie oor die vermoë of die wil beskik om iets daadwerklik daaraan te doen nie. Lede van die plaaslike...
deur AfriForum | Mar 24, 2017 | Argiewe
Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig dat die oprigting van die Zuma-standbeeld in Groot Marico gestaak word. “Ons is oortuig dat die PAIA-aansoek wat AfriForum ingedien het om sekere inligting aan te vra rakende die oprigting van dié standbeeld, direk...
deur AfriForum | Mar 23, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Middelburg het die afgelope week ’n projek geloods om hulle dorp skoon te maak.Meer as 82 voersakke en nagenoeg 30 swartsakke vol vullis is in ’n gedeelte van die dorp opgetel wat die volgende strate insluit: Verdoorn, Wes, Cowen Ntuli, Laver,...