deur AfriForum | Mar 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake vir Mpumalanga, asook Linda Tshabalala, munisipale bestuurder van die Lekwa Plaaslike...
deur AfriForum | Mar 29, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te wyte aan ontoereikende onderhoud en swak dienslewering deur die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit. Taklede het onder meer...
deur AfriForum | Mar 29, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springbok-tak het in 2014 ’n hofsaak teen Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, gewen. Die hof het beslis dat Baartman nie oor die nodige kwalifikasies beskik om as munisipale bestuurder te dien nie....
deur AfriForum | Mar 29, 2017 | Argiewe
Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het pas hul waardasierol gepubliseer wat vir die volgende vier jaar geldig is. AfriForum wil dit ten sterkste benadruk dat hierdie ’n geleentheid is vir huiseienaars om hul waardasies na te gaan en seker te maak dat die...
deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
AfriForum en Helpende Hand se Vryheid-takke beplan ’n gesamentlike gemeenskapsentrum vir dié dorp. Hierdie is die eerste van sy soort en die twee organisasies beoog om hulle dienste aan die gemeenskap vanuit dié sentrum te bedryf. Die takbesture van beide organisasies...
deur AfriForum | Mar 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart 2017 ’n tak in Boshof gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede ’n behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering in dié dorp aan te spreek. Die...