Header Artwork

Publiek moet help om Malema en EFF voor stok te kry

AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te verhoed dat hulle mense aanhits om grond onwettig op 6 April 2017 te beset. Daar bestaan tans baie onsekerheid oor of grondgrype wel môre gaan plaasvind....

AfriForum se Phalaborwa-tak maak dorp skoon

  Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 31 Maart 2017 in samewerking met die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit, die belastingbetalersvereniging en die plaaslike N.G. Kerk ’n skoonmaakaksie geloods en tuine in die omgewing netjies gemaak. “Ons betaal vir...

AfriForum Jeug in Bloemfontein skeer die gek met slaggate

AfriForum Jeug se Bloemfontein-takke het besluit dat slaggate nie op 1 April met hulle gaan gekskeer nie en het daarom self ’n slaggat in Van Rippensingel in Fichardtpark gevul. Die Jeugtakke van Fichardtpark, Pellissier, Hospitaalpark en Kovsies het dié selfdoenaksie...

Gordhan se afdanking 'n skande

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN