Header Artwork

AfriForum se Gansbaai-buurtwag lê beslag op perlemoen

’n Lid van die pasgestigte AfriForum-buurtwag in Gansbaai het op 18 April 2017 op 40 kg se perlemoen met ’n geraamde straatwaarde van R80 000 beslag gelê.  Die buurtwaglid, wie se naam om veiligheidsredes weerhou word, het patrollie in De Kelders, ’n buurt van...

AfriForum se Moot-tak kry eie radionetwerk

Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang het. “Dit beteken dat die buurtwag nou sy kommunikasie- en veiligheidsnetwerk baie wyer kan uitbrei,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se...

AfriForum-tak en gemeenskap in Bethal maak dorp skoon

Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods. Boere en plaaslike besighede het gratis arbeid en toerusting verskaf. Die span het 20 sakke vullis en onkruid weggery, gras...

SAPD stuit grondgrype in Witrivier met AfriForum se hulp

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te verwyder van onontwikkelde munisipale grond by Hillside net buite Witrivier in Mpumalanga. Op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN