Header Artwork

Hordes ruk op vir nasionale veiligheidsberaad

Meer as 1000 mense het vandag AfriForum en die Solidariteit-beweging se veiligheidsberaad by die Heartfelt Arena in Pretoria bygewoon. Die doel van dié veiligheidsberaad was om nasionale veiligheidsmeganismes tussen gemeenskappe, die staat en privaat sektor te...

AfriForum-tak in Bethal herstel slaggate

Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope week begin om slaggate in Hoëveldlaan, Van der Stellaan, Van Riebeeckstraat, Wichtstraat, Malherbestraat en Nestlé-hoek, asook Simonstraat te herstel. Die tak beplan volgende om slaggate in Du Plooystraat, waar die dorp se...

Landsburgers en sakelui pak Eskom oor kragtoevoer

AfriForum en AfriSake het ’n gesamentlike hofaansoek teen Eskom gebring om dié kragreus te verplig om die korrekte prosedures rakende die invordering van munisipale skuld, te volg. Dít ten einde eindverbruikers wie se kragrekeninge ten volle betaal is, te beskerm teen...

AfriForum in Secunda help padveiligheid bevorder

Die AfriForum-tak in Secunda het gedurende die afgelope langnaweek spoedhobbelwaarskuwingstekens, ’n toegeeteken asook stoptekens in verskeie areas van die dorp opgerig. Hierdie projek is deur die tak geloods as gevolg van padveiligheidsrisiko’s wat bestaan omdat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN