Header Artwork

Hatherley vullisterrein in Pretoria in haglike toestand

Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het onlangs ’n vullisterreinoudit by die Hatherley munisipale vullisterrein gedoen wat toon dat dié terrein aan slegs 24% van die minimum wetlike vereistes voldoen. Die oudit word gedoen deur minimum vereistes soos uiteengesit in die...

Jy mag jouself beskerm – AfriForum

Kol. Sabata Mokgwabone van die SAPD het inwoners van Coligny gemaan om nie privaat sekuriteitsdienste aan te stel nie, omdat dit die polisie se mandaat is om mense se lewens en eiendom te beskerm. AfriForum moedig mense egter aan om in gevalle waar die polisie in hul...

Coligny tans rustig – AfriForum moniteer die situasie

AfriForum raai mense aan om paraat te bly na vandag se onluste wat in Coligny uitgebreek het na afloop van die suksesvolle borgaansoek in die saak teen Pieter Doorewaard en Phillip Schutte. Die dorp is tans rustig soos bevestig deur AfriForum-veiligheidstrukture en...

AfriForum se Phalaborwa-tak maak dorp skoon

Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 5 Mei 2017 in samewerking met die Hervormde Kerk, karwagte, vrywilligers en die plaaslike munisipaliteit ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur wat begin het by die Woolworths in Nelson Mandelarylaan en by die MTN-winkel in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN