deur AfriForum | Mei 17, 2017 | Argiewe
Uitspraak is vandag voorbehou in die hofsaak tussen OGOD en Fedsas oor die beoefening van godsdiens in skole. AfriForum het die regsproses in dié saak – wat die afgelope drie dae in die Suid-Gautengse hoë hof aangehoor is – as van die grootste belang vir alle...
deur AfriForum | Mei 16, 2017 | Argiewe
Die gehalte van Standerton se drink- en rioolwater is onlangs deur AfriForum getoets as deel van hul blou-en-groendruppelprojek. Drinkwatertoetse is gedoen by Thomas Back To Basics Kafee, Laerskool Jeugkrag, die kantore van die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit,...
deur AfriForum | Mei 16, 2017 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Maandag, 15 Mei, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, die Heritage Protection Group, plaaslike boere, asook ander organisasies, drie plaasaanvallers vasgetrek. Dít nadat die vermeende aanvallers ’n boer van die...
deur AfriForum | Mei 16, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor professionele rade en soortgelyke instellings se hantering van taalregte en hulle behartiging van die belange van nie-Engelssprekende Suid-Afrikaners. Hierdie kwessie is weer onder AfriForum se aandag gebring toe...
deur AfriForum | Mei 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Grootfontein CE-buurtwag in die ooste van Pretoria (deel van die Pretoria-Oos-tak) het die afgelope naweek in samewerking met die Tierpoort-buurtwag, die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Welbekend en Boschkop, asook die sekuriteitsmaatskappye...
deur AfriForum | Mei 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het die afgelope naweek spoedig ingegryp om ’n waterlekkasie te herstel ná ’n motorongeluk in Watersonstraat waartydens ’n munisipale waterpyp raakgery is en gebars het. “Danksy flink optrede en goeie samewerking was die probleem...