Header Artwork

AfriForum toets drinkwater in Noordwes

AfriForum het vandeesweek Hartbeespoort, Brits en Mooinooi se drinkwatergehalte as deel van die burgerregte organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en vasgestel dat dit skoon is. “Ons kon vasstel dat hierdie drie dorpe, in die Madibeng...

AfriForum toets watergehalte in Noord-Kaap

AfriForum het die water in Kuruman, Kathu, Postmasburg, Upington, Springbok en Kammiesberg in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en rioolwater te bepaal.  “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie skoon is en geen swaarmetale bevat...

AfriForum se Rayton/Cullinan-tak maak grondpad reg

AfriForum se tak in Rayton en Cullinan het op 3 Junie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Elandshoek ’n provinsiale grondpad herstel. Die padoppervlak was oneweredig as gevolg van vragmotors wat die pad gebruik en veroorsaak dat rotse uitbult en die pad...

AfriForum na KZN-premiersberaad genooi

AfriForum was een van die organisasies wat uitgenooi is om verlede week ’n beraad in KwaMashu, Durban, by te woon wat deur Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal, aangebied is. Verskeie burgemeesters vanuit dié provinsie, asook LUR’s en gemeenskapsleiers –...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN